ERA | Property Details
For Sale
Western Cape
Robertson
Robertson Central
5795
Robertson
R 1,998,000
Robertson Central
# 5795
Property Information
For Sale
3 Bedroom Townhouse for sale in Robertson with beautiful views.
Die netjiese tuin met n besproeiingstelsel skep alreeds die indruk dat die voornemende koper die woning van binne wil besigtig. As pluspunt beskik die huis oor n dubbel motorhuis vas aan die huis waarvan een deur met afstanstandbeheer werk. Die woning bestaan uit 'n oopplan leefarea wat lei na 'n buite braaiarea. Die huis beskik oor drie slaapkamers met genoegsame ingeboude kaste en twee volledige badkamers waarvan een en suite is. Die kombuis is netjies en gerieflik ingerig. Terracotta teels word in al die vertrekke aangetref. Die kompleks is aan die buitewyke van die dorp gelee met n mooi uitsig oor die Langeberge. Beveiliging word verskaf deur elektroniese bedrading reg rondom die kompleks en n elektroniese hek by die ingang.
Property Details
Property Type
House
Erf Size
585 m2
Property Category
Full & free title
House Size
219 m2
Rooms
Bed
3
Bath
2
External Features
Garage
2
|
General Features
Agent
Agent
(082) 872-0403
023 262 1190
Send Marietjie a Message
Name and Surname*
Contact Number*
Email Address*
Message*
An email will be sent to the agent

Please enter the answer to submit the message
Bond Calculator
Use only numbers
Purchase price:
Total deposit:
Interest rate (percentage):
Term (months):
R
R
%
Loan amount:
Monthly payment:
R
R
0
0