ERA | Property Details
For Sale
Western Cape
Robertson
Robertson Central
5783
listings is no longer available
Robertson
R 1,450,000
Robertson Central
# 5783
Property Information
For Sale
Stewig geboude 3 slaapkamer woning in n Cul De Sac
Met die bou van die woning was baie klem op die gebruik van duursame houtsoorte gele, soos Akkerhout en Oregon vir die vloerbeddekings.Knotty Pine is vir die plafonne gebruik.2 Loodglas skuifdeure dien as skeiding tussen die sit- en eetkamer.'n Ingeboude vertoonkas met loodglas asook 'n kaggel kom in die sitkamer voor.'n Ingeboude stoof met 2 ooghoogte oonde maak die kombuis 'n plesier vir elke vrou wat hou van bak. 3 Avokadopeer bome maak deel van die 6 verskillende vrugteboom soorte uit. Die beskikbaarheid van 'n leiwaterbeurt is ook 'n opsie.
Property Details
Property Type
House
Rates
319.0
Erf Size
1116 m2
Property Category
Full & free title
House Size
180 m2
Rooms
Bed
3
Bath
1
External Features
Garage
1
General Features
Agent
Agent
(082) 872-0403
023 262 1190
Send Marietjie a Message
Bond Calculator
Use only numbers
Purchase price:
Total deposit:
Interest rate (percentage):
Term (months):
R
R
%
Loan amount:
Monthly payment:
R
R
0
0